Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jul 03 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE DANSER EN AKTRISE CAREN MARSH DOLL

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

FRANS VERMAAK OOR SY VROU, ALISHA

FLITSVRAE: PHILIP DE VOS • Versemaker en kinderboekskrywer

DIE FOUT WAT MY GESIN VERWOES • Toe hy bieg oor ’n affair van jare gelede, het dit sy gemeente geruk en die gemeenskap laat gons. ’n Vrystaatse pastoor vertel van sy lewe wat aan skerwe lê

SY ONSKULD GESTEEL • Hy’s net 13 jaar oud, sy onderwyseres 35 – en sy moes van beter geweet het as om uitlokkende WhatsApps aan hom te stuur

IRAN SE MAGTIGSTE • As Iran se opperleier en die man agter hul kernprogram soek Trump en kie sy bloed – maar ajatolla Ali Khamenei slaan graag terug

’n Beter ek • Hy eet gesond en oefen dat dit klap – g’n wonder Bobby van Jaarsveld lyk so goed nie. Maar hy vóél ook goed, oor homself, sy kinders en die dinge van die hart

Mei TIENER HIER IS DIE TOP-10 • Wie gaan Mej. Tiener 2025 wees? Leer ken die finaliste en gaan stem vir jou gunsteling

Soete BEDERWE • Hou die KINDERS die vakansie besig met die maak van hulle eie lekkernye. So maak jy hulle ook SPEEL-SPEEL tuis in die kombuis

WARM OP • Of jy ’n jas of ’n baadjie verkies, daar’s hierdie winter iets warms vir almal

HELP! MY NAELS IS BROS • Skeur of breek jou naels heeltyd? Lees hier hoekom jou naels swak is en wat jy kan doen om hulle weer gesond te kry

UIT DIE HOOGTE • Van kandelare tot besonderse hangligte – ons is mal hieroor

MY WERK STEEL MY LEWENSVREUGDE

HANTEER HAARBALLE SÓ

VRIENDSKAP BY DIE WERK • Julle is beste vriende by die werk, maar dan word jou kollega jou bestuurder. Hoe maak jy seker dat die vriendskap nie sneuwel nie?

HELP! EK KAN NIE MY KAR BETAAL NIE • Ingevolge die Nasionale Kredietwet kan jy ’n kredietooreenkoms beëindig en die ryding teruggee as jy dit nie meer kan bekostig nie. Dit sal beslaglegging deur middel van ’n hofbevel verhoed. Só werk vrywillige teruggawe

WAT OM TE MAAK MET VRATTE

JOU STERRE

Daardie drie • Dat Rona 18 jaar later steeds oor haar skool se berugste liefdesdriehoek sal skryf, sou sy in haar wildste drome nie kon voorsien het nie

Pop de Wild word wakker in Bali

Geen keer aan die beer

BEELDSPRAAK

Almal saam voor die kassie • Dis goedkoper om net een vertrek in die huis te verhit: die televisiekamer. Geniet hierdie reekse vir die hele gesin

’n Stem wat stilmaak

’n Koning kraai country

TV gids

ELIO

Meer om na tuis te kom!

'N BIETJIE MOOI strek baie ver

stapel die PATRONE OP

Maak jouself tuis

SNOESIG tot diep BINNE-IN

Maak'nmaaltyd DAARVAN!

Grei tesame!

Eet, bly, BEMIN!

HUISGENOTJIES • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

‘Draakprins’ help om fossielrekord aan te vul

ELDERS IN DIE WÊRELD

SALAMANDERS EN REGENERASIE

Nog ’n Maja-stad gevind

RESUSSITASIE • Uit: In Latyn beteken resuscitatus of resuscitare om te laat herleef. Resussitasie behels om iemand wat opgehou het om asem te haal of wie se hart gaan staan het, weer by te bring. ’n Mens...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans